August 25, 2016

Lizz Meiring: ‘Ons kan akteurs se verval nie toelaat’

Die aktrise Lizz Meiring se oë skiet vol trane. “Ek was nou die dag by ’n baie bekende oud-akteur se huis, waar ek net ’n halwe boksie suur melk in die yskas en in die koskas ’n pakkie beskuit gekry het wat reeds twee jaar gelede verval het,” vertel sy van haar huisbesoeke aan bejaarde akteurs. “Ons gaan gewoonlik twee-twee. Die ander persoon maak geselsies, maar my werk is om in die kaste te gaan krap.” Sy is vanjaar tot raadslid van die Teater Bystandsfonds (TBF) verkies. Dié fonds, wat 52 jaar gelede gestig is, onderhou tans 25 bejaarde kunstenaars. Dit sluit onder meer akteurs, tegnici, kunste-joernaliste en fotograwe in. “Ons het verlede jaar vir Kersfees skoendose vir hulle gepak. Binne-in die boksies was ’n koekie seep, ’n tandeborsel, ’n waslappie, ’n blikkie koffie en ’n pakkie koekies. Dít was hul Kersgeskenk.” Sy raak weer tranerig. “Jy sal nie glo hoe daardie mense gehuil het nie. Dit is dieselfde mense wat ons jare lank op die kassie en op die verhoog vermaak . . . gedien het. En moenie dink hulle het met geld gemors nie. Tog vind ons van hulle wat nou onwettig in vervalle fabrieke slaap, omdat hulle eenvoudig niks anders kan bekostig nie. Ons kan mos nie toelaat dat dit met hulle gebeur nie en daarom neem ons verantwoordelikheid vir ons eie mense.” Die fonds staan ook werkende kunstenaars by wat mediese onkostes moet dra, soos die kameraman wat onlangs ’n dubbele heupvervanging ondergaan het. Sy preek ook nou gereeld vir die jong akteurs: Gaan neem nóú daardie annuïteit uit. “As jy jonk is, is jy baie soos ’n Teflon-pan – enigiets gaan van jou afspring. Maar ek sê vir […]
March 2, 2015

Theatre Benevolent Fund coffers swell thanks to National Arts Festival and Standard Bank

For the second consecutive year, audiences at the National Arts Festival dipped their hands in their wallets to show appreciation to South African artists who can no longer perform due to illness or infirmity. The National Arts Festival, Grahamstown and the Theatre Benevolent Fund (TBF) partner on the first Monday of the Festival to raise the profile of the TBF and support the work of the Fund. This year, audiences at the National Arts Festival contributed R54 000.00 towards the Theatre Benevolent Fund and the Standard Bank provided a matching contribution to raise the total amount to R108 000.00. “We extend our appreciation to our generous audiences who have demonstrated their compassion for the artists who have entertained and inspired them over the years,” said the Festival’s Artistic Director Ismail Mahomed, when he jointly presented a cheque with Standard Bank arts sponsorship manager, Mandie van der Spuy to the Theatre Benevolent Fund. “We are also grateful to our sponsor Standard Bank for matching the contribution raised by audiences at the Festival. This is a wonderful indicator that the Festival, our audiences, our sponsor and the Theatre Benevolent Fund have a shared vision and passion to allow artists to enjoy their dignity even when they are in their twilight years” he added. The TBF is a welfare and humanitarian fund that helps maintain the dignity of professional performers after they have taken their last bow and the curtain has fallen on their working lives. The Fund supports individuals who have been connected to the performing arts on a professional basis, and who now find themselves in financial difficulties due to old age or ill health, by providing care to them in […]